NEWSLETTER / NUUSBRIEF # 5
May / Mei 2015

Nota van Conleth : Vanjaar was die 13ste aaneenlopende keer dat Jooste Suier en Pomp Mpy by Nampo, Bothaville uitgestel het. Duisende besoekers het ons stalletjie besoek en vir ons baie positiewe terugvoering gegee. Daar was veral baie belangstelling in ons nuwe handpomp met verskeie bestellings vir uitvoer.
Die inligting in verband met ons nuwe buigbare forskop, is ook baie positief ontvang. Die toetse van die nuwe Jooste forskop is naby voltooing en sal na verwagting binne die volgende ses maande aan die publiek bekend gestel word. Dit sal geadverteer word in the media sowel as in ons eie nuusbrief. "Hou die spasie dop".
Ons wil graag al ons getroue kliente bedank vir hul ondersteuning en hul verseker van ons volgehoue hoë standaard en goeie diens.


BOESMANLAND Boerevereniging hou vergadering in Springbok
op die 25st Junie en JOOSTE Suier & Pomp Mpy sal daar wees.
Vir meer inligting bel gerus vir Ronel op 027 752-5769



Meer as 69 500 besoekers is die jaar deur die hekke by Nampo se 49ste Oesdag. Dankie aan almal wat ons stalletjie die jaar kom besoek het.

Left : Photo courtesy of SA Grain
Boereraat
Twee boere loop deur 'n veld. Een van die boere hurk by 'n beesbol, druk sy vingers daarin en smeer dit oor sy lippe.
"Sis ou, hoekom doen jy dit?", vra die tweede boer.
"Ek het gebarste lippe" antwoord hy terug.
"So help dit daarvoor?" vra die eerste een weer.
"Nee, maar dit keer dat ek my lippe aflek"
HAPPY FATHER'S DAY to all the dads out there - 21st June 2015 !
This bi-monthly electronic newsletter is compiled by Tania Costigan. Comments and inquiries can be directed via email to tania@joostecylinders.com
Jooste Suier en Pomp Mpy. (EDMS) BPK: 8 Van Zyl Str, Strand, 7140 / Posbus 1553, Strand, 7139
Copyright © 2014 Jooste Cylinder & Pump Company (PTY) LTD, All rights reserved.

Our Webpage is in the process of being updated (therefore no direct link),
should you wish to unsubscribe to our newsletters - please let me know via email








This email was sent to mariska@tigme.com
why did I get this? unsubscribe from this list update subscription preferences
Jooste Cylinder & Pump Company (PTY) Ltd · 8 Van Zyl Street · Strand, Western Cape 7140 · South Africa

Email Marketing Powered by MailChimp