NUUSBRIEF / NEWSLETTER # 2 Oktober / October 2014

Nota van Conleth : Ons kan nie glo dat dit al twee maande is sedert ons eerste nuusbrief. Die Kersvakansie trek al nader, onthou om julle Desember en Januarie bestellings vroegtydig te plaas.

Jooste Suier & Pomp Mpy het drie suksesvolle opleidings werksessies by KLK Calvinia, Upington en Kuruman in September 2014 gehad.
Ons sal meer JOOSTE Produkte opleidings hou in 2015, laat weet gerus as u wil hê ons moet by u tak opleiding kom doen.
REGS : Reggie Taylor neem afskeid na 12 jaar se diens by Jooste Suier en Pomp Mpy - Ons wens hom alles van die beste vir die toekoms.
DIE JOOSTE KAGGEL BRAAI - Soek u die ideale geskenk vir 'n man (of vrou) wat alreeds alles het, dan is die Jooste vlekvrye staal kaggel braai staander net die ding.
Die vertikale braai stander pas omtrent in enige kaggel (lekker vir die winter maande) of braai en laat die gloeiende hitte van die vuur jou tjops en wors perfek braai. Ingesluit hierby is 'n drup bakkie waarin die vet afdrup - so geen gemors nie. (Braai rooster nie ingesluit). Skakel ons vir meer inligting.
Verwys na fotos onder.
Dog uses Hand Pump

Lemon, a Giant Schnauzer from the village of Tara in Russia, lends his owner a helping paw by operating a hand pump to fill and carry buckets of water.
Above : This stunning photograph was taken by Alison Manson-Bishop while
travelling along the Garden Route in July 2014.
TUTORIAL # 2 : How a Cylinder works
  • A cylinder is known as a positive displacement pump or a p.d. pump and cannot operate against a closed valve.
  • The windmill cylinder constists of a stainless steel tube, a rod fitted in the tube with a piston and a unique Jooste foot valve. The rod is connected to the windmill gearbox by means of serveral 3m rods. The cylinder is manufactured with a threaded socket and is connected to the rising main which carries the water to the surface.
  • The piston moves up and down with the reciprocating action of the windmill.
  • The piston and the foot valve are fitted with valves.
  • On the upward stroke the piston valve closes, the foot valve opens and the tube is filled with water. On the downward stroke the foot valve closes, the piston valve opens and the water in the tube is displaced.
  • This process is repeated and the water is moved to the surface.
LET WEL : Aangesien geen nuusbrief in Desember uitgestuur sal word nie, wil ons van die geleentheid gebruik maak om ons kliente te bedank vir hul volgehoue ondersteuning gedurende 2014 en wens almal 'n geseende Kers seisoen en 'n voorspoedige nuwe jaar toe.
Jooste Cylinder & Pump Company will be CLOSED from the 15th December 2014 to 2nd January 2015.
This bi-monthly electronic newsletter is compiled by Tania Costigan. Comments can be directed via email to tania@joostecylinders.com
Jooste Suier en Pomp Mpy. (EDMS) BPK: 8 Van Zyl Str, Strand, 7140 / Posbus 1553, Strand, 7139
Copyright © 2014 Jooste Cylinder & Pump Company (PTY) LTD, All rights reserved.

(Our Webpage is in the process of being updated/re-designed therefore no direct link)








This email was sent to mariska@tigme.com
why did I get this? unsubscribe from this list update subscription preferences
Jooste Cylinder & Pump Company (PTY) Ltd · 8 Van Zyl Street · Strand, Western Cape 7140 · South Africa

Email Marketing Powered by MailChimp